Aktiwiteite by amelia dameskoshuis bloemfontein
Hier by Amelia leef ons voluit!
Akademie kom eerste, maar ons moedig al ons inwoners aan om sovêr moontlik aan alle aktiwiteite op die kampusse deel te neem. Vir ons is koshuisgees en samehorigheid egter baie belangrik. Dit lei tot ontwikkeling van volkome menswees waar ons later in ons lewens verskille kan maak in die beroepe wat ons gaan volg. Sosiale aktiwiteite waaraan ons op die kampus deelneem:
Span sportsoorte:
Omdat ons ’n privaat koshuis is, is ons genoop om in te skakel vir bogenoemde by een van die stadskoshuise, Arista, vir administratiewe redes.
Ander:
|
Klik op eerste foto en blaai deur
|