
Dit was so lekker vir Amelia om deel te kon wees van so-iets. Ons is trots. Baie dankie aan Joanie Viljoen, ons HK-lid (Jool), vir al die moeite en harde werk om dit n sukses te maak en ook aan ons koshuismoeder, Marissa Laing, wat by alles betrokke is.
Baie geluk aan die wenspan Bumble Bee. Ons Mej. FLUGTAG Tania Potgieter ons is trots op jou.
Na n week se harde werk het ons dit reggekry om n nuwe tradisie te skep.
Ons wil ook dankie sê aan elke jool komiteelid wat hulle alles gegee het vir hulle spanne.
Weereens het ons voluit geleef en hoë hoogtes bereik!
Kliek op foto's om te vergroot en blaai deur.