Die geriewe en verblyfkoste vir inwoners van amelia dameskoshuis 2018
Amelia Dameskoshuis is ongeveer 150 meter Suid van die Universiteit van die Vrystaat geleë. Reg langs die Mediese Fakuluteit.
Die gebou is ses verdiepings hoog.
Die gebou is ses verdiepings hoog.
- Onder en langs die gebou is parkering.
- Vloere 1 tot 5 het elke 6 eenhede wat deur verskillende aantal studente gedeel word, na gelang van uitleg.
Op vloere 1 en 2, per eenheid:
Dit word aanbeveel dat elke student 'n kroeg-tipe yskas vir haar kamer saambring. (Dit is iets wat onderling gereël kan word deur studente wat eenheid deel.)
Die ontspanningsarea in elke eenheid het stoele en koffietafel. Eie en ander meubels kan onderling deur inwoners gereël word.
Die koste vir die enkelkamers met en-suite badkamer met geriewe vir 2018 is:
Sal verskaf word op navraag (Sien ook die hofie "Addisioneel" onder).
Op vloere 3, 4 en 5, woon 8 studente per eenheid.
Die koste vir die enkelkamers met geriewe en gedeelde badkamers vir 2018 is:
R 40 680,00 per jaar vir die huur van die kamer. (Sien ook die hofie "Addisioneel" onder).
Addisionele koste:
Slegs gemeenskaplike areas word skoongemaak. Skoonmaakdiens van slaapkamers is beskikbaar. Vooraf besprekings en betalings kan by die fasiliteitsbestuurder gedoen word @ R25/geleentheid en is kontant betaalbaar.
Klik op foto's onder om te vergroot.
- Elke eenheid huisves 6 studente wat elk 'n en suite kamer het wat kan sluit.
- Die kamer het klerekas, bed, matras, lessenaar, stoel en boekrak. Die badkamer het stort, toilet en wasbak.
- Die oopplan leef-area word gedeel. Sit-eetkamer, kombuis met 4-plaat stoof, opwasbak, toesluitkassies vir kruideniersware en genoeg pakplek vir potte, panne en eetgerei.
Dit word aanbeveel dat elke student 'n kroeg-tipe yskas vir haar kamer saambring. (Dit is iets wat onderling gereël kan word deur studente wat eenheid deel.)
Die ontspanningsarea in elke eenheid het stoele en koffietafel. Eie en ander meubels kan onderling deur inwoners gereël word.
Die koste vir die enkelkamers met en-suite badkamer met geriewe vir 2018 is:
Sal verskaf word op navraag (Sien ook die hofie "Addisioneel" onder).
Op vloere 3, 4 en 5, woon 8 studente per eenheid.
- Elke student in die eenheid het ’n ten volle gemeubileerde slaapkamer wat kan sluit soos bo, maar deel die 2 storte en twee toilette in eenheid.
- Die oopplan leef-area en kombuis is presies soos bo.
- Hierdie eenhede het elk 'n balkon
Die koste vir die enkelkamers met geriewe en gedeelde badkamers vir 2018 is:
R 40 680,00 per jaar vir die huur van die kamer. (Sien ook die hofie "Addisioneel" onder).
Addisionele koste:
- Gekookte en wegneemetes werk op bestelling en word biometries bespreek op voorafbetaalde kaartsisteem volgens behoefte. Ander eetgoedere is ook beskikbaar
- Dieselfde geld vir die wassery: Was, droog en opvou @ R 40.00 per 8 kg bondel.
- Die kragmeters in elke eenheid werk op 'n voorafbetaalde-stelsel (Pre-paid). (Die warmwaterstelsel werk met 'n sentrale verhittingstelsel en dit is nie vir die rekening van student nie).
- Gereserveerde oop parkering teen R 1 800,00 per jaar. Daar is slegs beperkte oop parkering beskikbaar en toekenning sal geskied d.m.v. ʼn vooraf reëling/versoek. Beskikbaarheid kan egter nie gewaarborg word nie aangesien dit beperk is
- WI-Fi teen teen R 100.00 per 10 gig vir 30 dae.
Slegs gemeenskaplike areas word skoongemaak. Skoonmaakdiens van slaapkamers is beskikbaar. Vooraf besprekings en betalings kan by die fasiliteitsbestuurder gedoen word @ R25/geleentheid en is kontant betaalbaar.
Klik op foto's onder om te vergroot.
Vloer 6:
Sekuriteit:
Die perseel is omhein en daar is 24-uur sekuriteit.
Toegang tot die perseel, gebou en elke eenheid word Biometries beheer en slegs die inwoners het toegang daartoe.
Gaste moet ingeteken word.
Daar is CCTV wat gemonitor word.
Klik op planne om te vergroot
- Oop ontspanningsareas en Onderdak Braai-area
- Op hierdie vloer is daar ook addisionele toilette wat deur mans, dames en ouers gebruik kan word wat kom kuier.
- Die wassery is ook op hierdie vloer.
Sekuriteit:
Die perseel is omhein en daar is 24-uur sekuriteit.
Toegang tot die perseel, gebou en elke eenheid word Biometries beheer en slegs die inwoners het toegang daartoe.
Gaste moet ingeteken word.
Daar is CCTV wat gemonitor word.
Klik op planne om te vergroot
Kyk gerus na video hier
(Die gebou wat u sal sien is dié van Heimat; Amelia is regs langs Heimat in aanbou en lyk presies dieselfde)
Voltooi asseblief die kontakvorm as u wil aansoek doen of meer te wete wil kom.
Amelia accommodation for lady students studying at the UFS, CUT and other tertiary institututions in Bloemfontein. We provide a modern, safe and secure environment to enjoy student life to the full
Amelia accommodation for lady students studying at the UFS, CUT and other tertiary institututions in Bloemfontein. We provide a modern, safe and secure environment to enjoy student life to the full