By Heimat het ons die week van 19 tot 23 Januarie nie tyd vir speel gehad nie. Net dag-en-nag gewerk om ons karre reg te kry vir Flugtag 2015.
Ons het gebou as ons nie gepla was nie... (Kliek op foto's om te vergroot)
Ons het gebou as ons nie gepla was nie... (Kliek op foto's om te vergroot)
En gebou...
Was beoordeel... en bekyk...
Kon darem aan die einde met goeie musiek ontspan... Kliek die skakel onder die foto's vir die aksie.